
In 2006, I was in Grade 11, navigating a difficult period in my young life. I was dealing with depression, self-harm, and all the typical struggles of adolescence. Writing became my lifeline, a way to express emotions I couldn’t otherwise articulate. I wrote the piece below in Afrikaans, and every time I revisit it, I’m reminded of just how far I’ve come. It fills me with a deep sense of gratitude for my journey. So, I wanted to share it with you—a piece written by a broken teenage boy, trying his best to simply make it through each day.
Genadelose Begeerte
“Ek is n enkeling
afgesonder van die norm
die maatstaf van die mens
–
alleen in die donkerte van my siel
rakend aan die grens
Die grens van sondige verplettering…
verplettering van my hart
die dood van ‘n versoeking
‘n liggaam van oorerflike genade
–
ek smag na n gevoel van vrede
liefde bo die enorme pyn
–
Die bloeddorstige rooi van kleur
my emosionele aftakeling in my eie diffusie
die verslawing aan verslaaf wees…
die versoeking aan die sterk begeerte van tevore
die verleptheid van nooit ervare beminde liefde…
–
elegie van marteling
verminking in eie reg
sondige verwikkeling sonder enige verligting
waarvoor hou ek aan
met hierdie geweldadige geveg?
–
Verlatenheid in gees
oor gebeure buite jou beheer
emosionele skande
want EK laat toe dat die my regeer
–
opstanding teen myself…
hoe vernietig jy, jou eie mens-wees?
die opsie tot verlossing?
–
Genadelose stigting
van slapelose merke
herinneringe van wie ek is,
…die ek van Bloed Rivier.”
-End-